bemarking en begroting

?
die hoeveelheid van verkope van 'n produk wat een maatskappy verkoop
markaandeel
1 of 15
metodes wat gebruik word om 'n produk beter bekend te stel
promosietegnieke
2 of 15
alles wat die besigheid doen om hul produk bekend te stel
bemarking
3 of 15
die tegniek word gewoonlik in massamedia gebruik
bo die lyn
4 of 15
dit sluit in: pamflette, plakkate, brosjures
gedrukte media
5 of 15
dit vorm deel van elektroniese advertensie
videomure
6 of 15
Hierdie tegniek word gebruik vir persoonlike bemarking
onder die lyn
7 of 15
wanneer 'n onderneming sy bemarkingsboodskap op 'n baie spesifieke groep mense rig
teikenbemarking
8 of 15
die insameling en analise van inligting oor 'n teikenmark
marknavorsing
9 of 15
'n plan oor *** om die beskikbare geld te spandeer
begroting
10 of 15
metodes wat gebruik word om met klante kontak te maak
kommunikasie
11 of 15
mense wat in diens is om 'n spesifieke werk te doen
personeel
12 of 15
verkoopspromosies, borgskappe, verpakking, advertensies en posgeld word hierby ingesluit
kommunikasiekostes
13 of 15
dit word betaal wanneer werknemers reis van een stad na 'n ander
reiskostes
14 of 15
'n spesifieke groep mense wat jy wil bereik met jou advertensie
teikenmark
15 of 15

Other cards in this set

Card 2

Front

metodes wat gebruik word om 'n produk beter bekend te stel

Back

promosietegnieke

Card 3

Front

alles wat die besigheid doen om hul produk bekend te stel

Back

Preview of the front of card 3

Card 4

Front

die tegniek word gewoonlik in massamedia gebruik

Back

Preview of the front of card 4

Card 5

Front

dit sluit in: pamflette, plakkate, brosjures

Back

Preview of the front of card 5
View more cards

Comments

No comments have yet been made

Similar Travel & Tourism resources:

See all Travel & Tourism resources »See all bemarking en begroting resources »