Ikone

?

Sydney Opera Huis

In Australië

1500+ Shows word hier gehou per jaar

Dak lyk soos seile van 'n skip

Uitvoerende kunste

1 of 18

Ayers Rock

Australië

monolitiese rots

mt Uluru

9.4 km in omtrek

348m hoog

mens stap op met touleer

rooi kleur

heilig vir Astraliese inboorlinge

tradisionele kunswerke op onderste dele van rotse

2 of 18

Chichen Itza

Yucutan Skiereiland

Meksiko

argeologiese terrein - Maja

in 1200 verlaat

klipgeboue saam gegroepeer

2 sinkgate - water

3 of 18

Standbeeld van Christus die Verlosser

Rio de Janeiro

Brasilië

Op berg Corcovado

5e grootste standbeeld van Christus

wanderlappoi, roltrappe, hysbakke tot bo

moeilik om in stand te hou

weerlig beskadig dit

4 of 18

Niagara Valle

grens van VSA en Kanada

3 valle vorm een

Niagara rivier

waaghalse doen toertjies

flieks is al hier verfilm

natuurskoon

panoramiese uitsigte

5 of 18

Colosseum

Rome

Italië

Flaviese teater

amfiteater

55000 toeskouers

gladiatorspele,

dieregevegte

openbare vertonings v gevangenes deur diere doodgemaak

brande en aardbewings het dit beskadig

6 of 18

Vatikaanstad

kleinste onafhanklik staat in wêreld

44 km2 groot

pouse bly hier

hoof van katolieke kerk

talle museums

St Peters Basilica

Sistynse Kapel

7 of 18

Venesië

eilande verbind met kanale

geen motors

vervoer per voet of boot

gondels - belangrike tradisionele vervoer

San Marko Basilica

ekonomie op toerisme gebaseer

8 of 18

Berlynse Muur

Duitsland

Dit verdeel Duitsland in Oos en Wes

Dis deur die Oos-Duitse nasionale volksleër bewaak

Wes-Duitsers het dit die skandmuur genoem

in 1989 afgebreek na 'n rewolusie

dele van muur staan nog, is vol graffiti

9 of 18

Swartwoud

Duitsland

bergreeks

woude

bome baie dig, lig kom nie deur nie

koekoekhorlosies word hier gemaak

natuurskoon

10 of 18

Partenon

Griekeland

Athene

Doriese styl

Vir Griekse godin Athena

partenon - ongetroude vroue in Grieks

447 - 432 vC gebou

staan op Akropolis

11 of 18

Skewe Toring van Pisa

Italië

Pisa

vrystaande kloktoring

hel oor na een kant

1990 gesluit - regstellende rekonstruksie

15 Des 2001 weer geopen

12 of 18

Piramides en Sfinks

Egipte

Giza

grootste ingenieursvaardighede van antieke Egipte

een van 7 wonders vd antieke wêreld

grootste is graftombe vir farao Choefoe

gange styg en daal

13 of 18

Koepel van die Rots

Israel

Jerusalem

gebied = Tempelberg

Islam geleerdes glo Mohammed is hier na hemel geneem

fondamentklip is een v heiligste terreine in Judaisme

Christene glo antieke kerk deur ma v Konstantyn hier gebou

Moslem moskee

Nie-Moslems mag nie ingaan nie

koepel = goue dak

14 of 18

Klaagmuur

Israel

Jerusalem

Westelike Muur/Kotel

57 m hoog

Arabiere - plek van trane

heiligste plek buite Tempelberg

terrein vir Joodse gebede en pelgrimstogte

Jode vergader op Vrydae om te bid

15 of 18

Groot Muur van China

China

3e eeu vC gebou

6700 km

beskerming tydens oorloë

wagtorings, skuilings, vestings, passe

beskerm van Mongoliërs

16 of 18

Taj Mahal

Agra

Indië

Shah Jahan bou vir vrou Mumtaz

vrou dood na geboorte v 14e kind

gemaak uit marmer

blompatroon gekerf

halfedelstene versier

20000 werkers bou

juweel v Moslem kuns

graf - omring met marmer koepel

17 of 18

Blou Moskee

Istanboel

Turkye

blou teëlwerk

6 gegroefde minarette

Sutan Ahmed moskee (ander naam)

17e eeu gebou

simmetriese ontwerp

moskeet bevat graf v stigter en 'n hospies

simbool van moderne en antieke Turkye

18 of 18

Comments

No comments have yet been made

Similar Travel & Tourism resources:

See all Travel & Tourism resources »See all Ikone resources »