Bemarking

?
'n Spesifieke groep mense aan wie jy 'n boodskap wil oordra
teikengehoor
1 of 10
Die manier waarop 'n besigheid kies om sy mark te teiken
kommunikasieteiken
2 of 10
Metodes wat gebruik word om 'n produk of diens beter aan die publiek bekend te stel en meer suksesvol te maak
promosietegnieke
3 of 10
Hoeveel geld die maatskappy beskikbaar het vir sy bemarkingsveldtog
begroting
4 of 10
Die hoeveelheid of proporsie van die verkope van 'n bepaalde produk wat deur een maatskappy vervaardig word
markaandeel
5 of 10
Hierdie tipe bemarking sluit videomure en digitale uitstallings in.
elektronies
6 of 10
Die insameling en analise van inligting oor 'n teikenmark.
marknavorsing
7 of 10
Die wyse waarop 'n mens of groep mense leef.
lewenstyl
8 of 10
Dit is waar mense mekaar ontmoet en iets bespreek
onderhoud
9 of 10
Die gebruik van advertensies in die media om die publiek se belangstelling in 'n produk of diens te skep.
bemarking
10 of 10

Other cards in this set

Card 2

Front

Die manier waarop 'n besigheid kies om sy mark te teiken

Back

kommunikasieteiken

Card 3

Front

Metodes wat gebruik word om 'n produk of diens beter aan die publiek bekend te stel en meer suksesvol te maak

Back

Preview of the front of card 3

Card 4

Front

Hoeveel geld die maatskappy beskikbaar het vir sy bemarkingsveldtog

Back

Preview of the front of card 4

Card 5

Front

Die hoeveelheid of proporsie van die verkope van 'n bepaalde produk wat deur een maatskappy vervaardig word

Back

Preview of the front of card 5
View more cards

Comments

No comments have yet been made

Similar Travel & Tourism resources:

See all Travel & Tourism resources »See all Bemarking resources »