bemarking 1

?
Die geld wat die onderneming beskikbaar het vir bemarking.
bemarkingsbegroting
1 of 20
Metodes wat gebruik word om met potensiële klante te kommunikeer.
bemarkingskommunikasie
2 of 20
Dit word maandeliks aan personeel betaal vir hul werk gedoen.
salaris
3 of 20
Dit is die spasie wat in 'n gebou opgeneem word deur 'n besigheid.
kantoorruimte
4 of 20
Die beraming van kostes wat vir iets gebruik gaan word.
begroting
5 of 20
Dit is die kostes wat betaal moet word vir reise, motors, brandstof.
reiskostes
6 of 20
Dit is die geld wat uitgegee word aan bemarking, salarisse, rekeninge.
uitgawes
7 of 20
Die eienaar baseer die bemarkingsbegroting op 'n persentasie van die wins. (4 woorde)
persentasievanwinsmetode
8 of 20
'n Vaste bedrag per eenheid word opsy gesit om gebruik te word vir bemarking. (4 woorde)
eenheidvanverkopemetode
9 of 20
Die metode bemark vir spesifieke doelwitte. (4 woorde)
doelwitentaakbenadering
10 of 20
Die eienaar doen dit om 'n geheelprentjie te kry van die mark waarin hy sy produk gaan verkoop.
marknavorsing
11 of 20
Dit is wat die kliënt moet hê of wil hê. (3 woorde)
behoeftesenbegeertes
12 of 20
Dit is hoeveel geld spandeer gaan word om met die klant te kommunikeer.
kommunikasiekostes
13 of 20
Dit is 'n dokument wat die besigheid aan die voornemende klant bekendstel.
brosjure
14 of 20
Dit is wanneer besighede hul produkte in die gedrukte media bemark.
koerantadvertensies
15 of 20
Die onderneming betaal iemand om hul webwerf te ontwerp en te onderhou.
werbwerfontwikkeling
16 of 20
Dit word betaal wanneer 'n onderneming iets per pos aan die klant stuur.
posgeld
17 of 20
Die Getaway skou is 'n voorbeeld hiervan.
uitstalling
18 of 20
Die mense wat in diens is om 'n spesifieke werk te doen.
personeel
19 of 20
Dit vorm deel van *** die produk aan die klant aangebied word.
verpakking
20 of 20

Other cards in this set

Card 2

Front

Metodes wat gebruik word om met potensiële klante te kommunikeer.

Back

bemarkingskommunikasie

Card 3

Front

Dit word maandeliks aan personeel betaal vir hul werk gedoen.

Back

Preview of the front of card 3

Card 4

Front

Dit is die spasie wat in 'n gebou opgeneem word deur 'n besigheid.

Back

Preview of the front of card 4

Card 5

Front

Die beraming van kostes wat vir iets gebruik gaan word.

Back

Preview of the front of card 5
View more cards

Comments

No comments have yet been made

Similar Travel & Tourism resources:

See all Travel & Tourism resources »See all bemarking 1 resources »