Bemarking 0.0 / 5 ? Travel & TourismBemarkingAll LevelsAll boards Created by: MikiViljoenCreated on: 19-09-13 19:53 8791032165 Across 1. Dit is waar mense mekaar ontmoet en iets bespreek (9) 2. Die gebruik van advertensies in die media om die publiek se belangstelling in 'n produk of diens te skep. (9) 5. Die manier waarop 'n besigheid kies om sy mark te teiken (18) 6. Die wyse waarop 'n mens of groep mense leef. (9) Down 2. Hoeveel geld die maatskappy beskikbaar het vir sy bemarkingsveldtog (9) 3. Die insameling en analise van inligting oor 'n teikenmark. (13) 7. Hierdie tipe bemarking sluit videomure en digitale uitstallings in. (11) 8. Metodes wat gebruik word om 'n produk of diens beter aan die publiek bekend te stel en meer suksesvol te maak (16) 9. Die hoeveelheid of proporsie van die verkope van 'n bepaalde produk wat deur een maatskappy vervaardig word (11) 10. 'n Spesifieke groep mense aan wie jy 'n boodskap wil oordra (12)
Comments
No comments have yet been made