bemarking 1 0.0 / 5 ? Travel & Tourismbemarking 1All LevelsNone Created by: MikiViljoenCreated on: 06-10-13 19:54 2938546110 Across 1. Dit is 'n dokument wat die besigheid aan die voornemende klant bekendstel. (8) 2. Die beraming van kostes wat vir iets gebruik gaan word. (9) 5. Dit word maandeliks aan personeel betaal vir hul werk gedoen. (7) 8. Dit is die geld wat uitgegee word aan bemarking, salarisse, rekeninge. (8) 10. Die mense wat in diens is om 'n spesifieke werk te doen. (9) Down 2. Die geld wat die onderneming beskikbaar het vir bemarking. (19) 3. Dit is die spasie wat in 'n gebou opgeneem word deur 'n besigheid. (13) 4. Die Getaway skou is 'n voorbeeld hiervan. (11) 6. Dit is die kostes wat betaal moet word vir reise, motors, brandstof. (10) 9. Dit word betaal wanneer 'n onderneming iets per pos aan die klant stuur. (7)
Comments
No comments have yet been made