Other questions in this quiz

2. Monomere van lipiede?

  • estherbindings
  • 1 molekule gliserol, 3 molekules vetsure
  • 3 molekules gliserol, 1 molekule vetsure
  • 2 molekules gliserol, 3 molekules vetsure

3. Watter een van die volgende speel 'n rol in proteiensintese?

  • Chitien
  • RNS
  • DNS
  • Gliserol

4. Glukose + Glukose

  • Glikogeen
  • Laktose
  • Maltose
  • Galaktose

5. Wat is nie 'n voordeel van lipiede nie?

  • Is deel van die kutikula van blare
  • Dit beskerm organe teen skok
  • Dit verskaf struktuur in plantselwande
  • Dit word geberg in plante en diere

Comments

No comments have yet been made

Similar Biology resources:

See all Biology resources »See all Enzymes and digestion resources »