Back to quiz

6. Wat is nie 'n voordeel van lipiede nie?

  • Dit verskaf struktuur in plantselwande
  • Dit beskerm organe teen skok
  • Dit word geberg in plante en diere
  • Is deel van die kutikula van blare

7. Watter een van die volgende speel 'n rol in proteiensintese?

  • Chitien
  • RNS
  • DNS
  • Gliserol

8. Proteine met 10-50 bindings noem jy:

  • proteiene
  • polipeptiede
  • peptone
  • aminosure

9. Glukose + Glukose

  • Laktose
  • Galaktose
  • Maltose
  • Glikogeen

10. Die toets vir Proteiene

  • Ethanol
  • Biuret toets
  • Benedict oplossing
  • Stysel toets