Intensief en Vergelykings

Afrikaans intensive form and similes

HideShow resource information

Af

(Off)

1 of 200

Morsaf

(spill off)

*no vergelyking

2 of 200

alleen

(alone)

3 of 200

vingerallen

(finger alone) - ironic , fingers are never alone

*no vergelyking

4 of 200

arm

(poor)

5 of 200

brandarm

(fire poor) - think of rural families using fires in informal settlements

So arm soos 'n kerk muis

(as poor as a church mouse)

6 of 200

bang

(scared)

7 of 200

doodbang

(dead scared)

so bang soos 'n haas vir 'n hond

(as scared as a rabbit for a dog)

8 of 200

bewe

(tremble)

9 of 200

*no intensief

Hy bewe soos 'n riet

(he trembles like a reed)

10 of 200

bitter

(bitter)

11 of 200

galbitter

(gall bitter)

So bitter soos 'n gal

12 of 200

bleek

(pale)

13 of 200

doodsbleek - notice the S

(dead pale)

So bleek soos 'n laken

As pale as a sheet of paper

14 of 200

blind

(blind)

15 of 200

stokblind

(stick blind)

so blind soos 'n mol

(as blind as a mole)

16 of 200

blou

(blue)

 

17 of 200

potblou

(covered in bruises)

So blou soos die hemel

(as blue as the sky)

18 of 200

dapper

(brave)

19 of 200

So dapper soos 'n leeu

(as brave as a lion)

20 of 200

dik

(thick)

21 of 200

trommeldik

(drum thick)

 

22 of 200

dom

(dumb)

 

23 of 200

so dom soos 'n esel

(dumb as an ***)

24 of 200

donker

(dark)

 

25 of 200

pik/stikdonker

(pitch dark)

so donker soos die nag

as dark as the night

26 of 200

dood

(dead)

 

27 of 200

Morsdood

(stone-dead)

so dood soos 'n mossie

(as dead as a mossie)

28 of 200

doof

(deaf)

29 of 200

stokdoof

(stik deaf)

so doof soos 'n kwartel

(as dead as a quail)

30 of 200

dronk

(drunk)

31 of 200

smoor/papdronk

(throttle drunk)

so dronk soos 'n matroos

(as drunk as a sailor)

32 of 200

droog

(dry)

33 of 200

kurkdroog

(church dry)

so droog soos 'n kurk

34 of 200

dun

(thin)

35 of 200

plankdun

(plank thin)

so dun soos 'n plank

36 of 200

duur

(expensive)

 

37 of 200

peperduur

(pepper expensive)

38 of 200

eenvoudig

(simple)

39 of 200

doodeenvoudig

(dead simple)

40 of 200

eerlik

(honest)

41 of 200

doodeerlik

(dead honest)

42 of 200

flou

(weak)

43 of 200

stokflou

(stick weak)

44 of 200

 fris

(fresh)

45 of 200

perdfris

( horse fresh)

so fris soos 'n perd

 

46 of 200

geel

47 of 200

goudgeel

(golden yellow)

so geel soos goud

48 of 200

gek

(crazy)

49 of 200

stapelgek

(stack crazy)

50 of 200

geld

(money)

51 of 200

geld soos bossies

(money like bushes)

52 of 200

gelukkig

(happy)

53 of 200

doodgelukkig

(dead happy)

gelukkig soos tien

(happy like 10)

54 of 200

giftig

(toxic)

55 of 200

giftig soos 'n slang

(toxic like a snake)

56 of 200

glad

(slippery)

57 of 200

seepglad

(soap slippery)

So glad soos seep

58 of 200

goedkoop

(cheap)

59 of 200

spotgoedkoop

(dirt cheap)

 

60 of 200

graag

(like (to))

61 of 200

dolgraag

(love to)

62 of 200

groen

(green)

63 of 200

grasgroen

(grass green)

so groen soos gras

64 of 200

hard

(hard)

65 of 200

kliphard

(stone hard)

so hard soos klip

 

66 of 200

helder

(clear)

67 of 200

kristalhelder

(crystal clear)

ao helder soos kristal

68 of 200

hoog

(high)

69 of 200

hemelhoog

(heaven high)

so hoog soos die hemel/lug/berge

 

70 of 200

jonk

(young)

71 of 200

bloedjonk

(blood young)

 

72 of 200

klein

(small)

73 of 200

piepklein

(pip small)

so klein soos 'n muis

as small as a mouse

74 of 200

koel

(cool)

75 of 200

komkommerkoel

(cucumber cool)

so koel soos 'n komkommer

 

76 of 200

koud

(cold)

77 of 200

yskoud

(ice cold)

so koud soos ys

78 of 200

krom

(crooked)

79 of 200

hoepelkrom

(hoop crooked)

so krom soos 'n hoepel

80 of 200

kwaad

(angry)

81 of 200

smoorkwaad

(throttle angry)

82 of 200

lam

(lame)

83 of 200

boeglam

(stem lame)

84 of 200

lank

(long)

85 of 200

so lank soos 'n paal

(as long as a pole)

86 of 200

leeg

(empty)

87 of 200

dolleeg

(crazy empty)

so leeg soos 'n eierdop

(as empty as an egg shell)

88 of 200

lelik

(ugly)

89 of 200

skreeulelik

(screaming ugly)

so lelik soos die nag

(as ugly as the night)

90 of 200

lewendig

(lively)

 

91 of 200

springlewendig

(springing lively)

so lewendig soos 'n vis in dir water

( as lively as a fish in the water)

92 of 200

lieg

(lie)

93 of 200

hy lieg soos 'n tandetrekker

(he lies like a teeth tractor)

94 of 200

lig

(light)

95 of 200

veerlig

(feather light)

so lig soos 'n veer

96 of 200

lui

(lazy)

97 of 200

vreklui

so lui soos 'n donkie

98 of 200

maer

(skinny)

99 of 200

brandmaer

(fire skinny)

so maer soos 'n kraai/ riet

(as skinny as a crow or a reed)

 

100 of 200

mak

(tame)

101 of 200

handmak

(hand tame)

so mak soos 'n lam

(as tame as a lamb)

102 of 200

mal

(crazy)

103 of 200

so mal soos 'n haas

(as crazy as a rabbit)

104 of 200

moeg

(tired)

105 of 200

doodmoeg

(dead tired)

so moeg soos 'n hond

(as tired as a dog)

106 of 200

mooi

(pretty)

107 of 200

wondermooi

108 of 200

naak

(naked)

109 of 200

poedelnakend

(poodle naked)

110 of 200

naar

(sick)

111 of 200

so naar soos 'n kat

112 of 200

nat

(wet)

113 of 200

papnat

so nat soos 'n kat/hoender

(as wet as a cat/hen)

114 of 200

nodig

(necessary)

115 of 200

broodnodig

(bread necessary)

116 of 200

nugter

(sober)

117 of 200

doodnugter

(dead sober)

118 of 200

nuuskierig

(curious)

119 of 200

so nuuskierig soos 'n aap

(as curious as an ape)

120 of 200

onskuldig

(innocent)

121 of 200

doodonskuldig

so onskuldig soos 'n lam

(as innocent as a lamb)

122 of 200

orent

(erect)

123 of 200

penorent

(pen erect)

124 of 200

oud

(old)

 

125 of 200

stokoud

so oud soos die berge

(as old as the mountains)

126 of 200

plat

(flat)

127 of 200

so plat soos 'n pannekoek

(as flat as a pancake)

128 of 200

pronk

(flamboyance)

129 of 200

Pronk soos 'n pou

(flamboyant like a peacock)

130 of 200

reg

(right)

131 of 200

Loodreg

(lead right)

so reg soos 'n roer

(so right as a rudder)

132 of 200

regop

(upright)

133 of 200

penregop

(pen upright)

so regop soos 'n kers

(as upright as a candle)

134 of 200

reguit

(straight)

135 of 200

pylreguit

(arrow straight)

so reguit soos 'n pyl

136 of 200

rond

(round)

137 of 200

koeëlrond

(ball round)

so rond soos 'n koeël

138 of 200

rooi

(red)

139 of 200

bloedrooi

(bloodred)

so rooi soos bloed

140 of 200

rook

(smoke)

141 of 200

Rook soos 'n skoorsteen

Smokes like a chimney

142 of 200

ryk

(rich)

143 of 200

Skatryk

so ryk soos Salomo

144 of 200

Ryp

(ripe)

145 of 200

papryp

146 of 200

sag

(soft)

147 of 200

pap/fluweelsag

(velvet soft)

so sag soos fluweel

148 of 200

siek

(sick)

 

149 of 200

hondsiek

(dog sick)

so siek soos 'n hond

 

 

150 of 200

skoon

(clean)

151 of 200

silwerskoon

(silver clean)

so skoon soos silwer

152 of 200

skurf

(scaly)

153 of 200

so skurf soos 'n padda

(as scaly as a frog)

154 of 200

slaap

(sleep)

155 of 200

Slaap soos 'n klip

156 of 200

slim

(clever)

157 of 200

so slim soos die houtjie van die galg

(as clever as the wood from the gallows)

 

158 of 200

soet

(sweet)

159 of 200

stroopsoet

(syrup sweet)

so soet soos stroop

160 of 200

Steeks

(stubborn)

161 of 200

so steeks soos 'n donkie

(as stubborn as a donkey)

162 of 200

sterk

(strong)

163 of 200

ystersterk

(iron strong)

so sterk soos 'n os

( as strong as an ox)

164 of 200

stil

(silent)

165 of 200

doodstil

(dead silent)

so stil soos 'n muis

( as silent as a mouse)

 

166 of 200

stuf

(stiff)

167 of 200

stokstyf

(stick stiff)

so styf soos 'n paal

(as stiff as a pole)

168 of 200

suining

(stingy)

169 of 200

vreksuinig

170 of 200

suur

(sour)

171 of 200

asynsuur

(vinegar sour)

so suur soos asyn

172 of 200

swaar

(heavy)

173 of 200

loodswaar

(lead heavy)

so swaar soos lood

174 of 200

swak

(weak)

175 of 200

doodswak

(dead weak)

so swak soos 'n lammetjie

(as weak as a lamb)

176 of 200

swart

(black)

177 of 200

pikswart

(pitch black)

so swart soos die nag

178 of 200

sweet

(sweat)

179 of 200

Sweet soos 'n perd

(sweats like a horse)

180 of 200

swem

(swim)

181 of 200

Swem soos 'n vis

(swims like a fish)

 

182 of 200

taai

(hardy)

183 of 200

rateltaai

(rattle hardy)

so taai soos 'n ratel

184 of 200

vaal

(pale)

185 of 200

asvaal

186 of 200

vars

(fresh)

187 of 200

kraakvars

(crispy fresh)

 

188 of 200

verlief

(in love)

189 of 200

dol/smoorverlief

 

190 of 200

vet

(fat)

191 of 200

spekvat

(bacon fat)

so vet soos 'n vark

(as fat as a pig)

 

192 of 200

vinnig

(fast)

 

193 of 200

blitsvinnig

(lightning fast)

so vinnig soos blits

194 of 200

vol

(full)

 

195 of 200

propvol

(gag full)

 

196 of 200

vreemd

(strange)

197 of 200

wildvreemd

(wild strange)

198 of 200

vrot

(rotten)

199 of 200

papvrot

200 of 200

Comments

Lee Burrell

The last 2 of the book are missing, (the flash cards only go up to 200)

Warm

(hot)

Vuurwarm

(fire warm)

So warm soos vuur/die hel

(As warm as fire/ hell)

&

Wit

(white)

Spierwit

(muscle white)

So warm soos sneeu

(as white as snow)

Similar Other resources:

See all Other resources »See all resources »