ondernemingsvorme / vorme van eienaarskap

?
Verwys na die tipe besigheid wat 'n besigheidseienaar kies.
ondernemingsvorme
1 of 12
Wanneer 'n besigheid bly voortbestaan nadat die eienaar gesterf het.
kontinuiteit
2 of 12
Die persoon is in beheer van maatskappy se sake en is 'n lid van diemaatskappy se direksie.
direkteur
3 of 12
Die tipe besigheid watnie as 'n maatskappy geregistreer is nie en het slegs een eienaar.
eenmansaak
4 of 12
'n Winsgedrewe maatskappy wat sekuriteit aan die publiek verkoop.
openbare maatskappy
5 of 12
Fokus is nie om wins temaak nie.
nie-winsgewend
6 of 12
Bestaan ten minste uit twee persone.
vennootskap
7 of 12
Persone wat vrywillig byeenkom, om in hul gemeenskaplike ekonomiese en maatskaplike behoeftes te voorsien.
kooperasie
8 of 12
Onderneming se vermoe om uit te kan brei en te produseer.
kapasiteit
9 of 12
Tipe belasting wat deel vorm van inkomstebelasting.
kapitaalwinsbelasting
10 of 12
Wanneer die wins van 'n besigheid aan die eienaars van die besigheid behoort.
winsverdeling
11 of 12
Besighede moet dit van 'n land na kom.
wette
12 of 12

Other cards in this set

Card 2

Front

Wanneer 'n besigheid bly voortbestaan nadat die eienaar gesterf het.

Back

kontinuiteit

Card 3

Front

Die persoon is in beheer van maatskappy se sake en is 'n lid van diemaatskappy se direksie.

Back

Preview of the front of card 3

Card 4

Front

Die tipe besigheid watnie as 'n maatskappy geregistreer is nie en het slegs een eienaar.

Back

Preview of the front of card 4

Card 5

Front

'n Winsgedrewe maatskappy wat sekuriteit aan die publiek verkoop.

Back

Preview of the front of card 5
View more cards

Comments

No comments have yet been made

Similar Fun resources:

See all Fun resources »