lughawens

?
Die status van 'n passasier tussen 2 vlugte, wagtend op die lughawe.
in transit
1 of 10
Vlieg binne 'n spesifieke area soos die SAOG area.
streeksvlug
2 of 10
'n Vlug van 'n ander land wat jou land binne kom.
inkomend
3 of 10
Status van 'n besigheid wat gedeeltelik deur die staat besit word.
parastataal
4 of 10
Vlug duur minder as 3 uur.
kort afstand
5 of 10
Die besigheid in Suid-Afrika wat die 9 hoof toeriste lughawens bestuur.
acsa
6 of 10
Vlug oor 'n kontinent.
transkontinentaal
7 of 10
Vlug duur tussen 3 tot 6 uur.
medium afstand
8 of 10
'n Plek waar mense die land binnekom.
poort
9 of 10
'n Vlug binne die grense van jou eie land.
binnelands
10 of 10

Other cards in this set

Card 2

Front

Vlieg binne 'n spesifieke area soos die SAOG area.

Back

streeksvlug

Card 3

Front

'n Vlug van 'n ander land wat jou land binne kom.

Back

Preview of the front of card 3

Card 4

Front

Status van 'n besigheid wat gedeeltelik deur die staat besit word.

Back

Preview of the front of card 4

Card 5

Front

Vlug duur minder as 3 uur.

Back

Preview of the front of card 5
View more cards

Comments

No comments have yet been made

Similar Travel & Tourism resources:

See all Travel & Tourism resources »See all lughawens resources »