lughawens 0.0 / 5 ? Travel & TourismlughawensOtherOther Created by: MikiViljoenCreated on: 05-11-15 20:25 8910361475 Across 1. 'n Vlug van 'n ander land wat jou land binne kom. (8) 4. 'n Plek waar mense die land binnekom. (5) 5. Vlieg binne 'n spesifieke area soos die SAOG area. (11) 6. 'n Vlug binne die grense van jou eie land. (10) 7. Die besigheid in Suid-Afrika wat die 9 hoof toeriste lughawens bestuur. (4) 10. Vlug oor 'n kontinent. (17) Down 1. Die status van 'n passasier tussen 2 vlugte, wagtend op die lughawe. (2, 7) 3. Vlug duur tussen 3 tot 6 uur. (6, 7) 8. Status van 'n besigheid wat gedeeltelik deur die staat besit word. (11) 9. Vlug duur minder as 3 uur. (4, 7)
Comments
No comments have yet been made