Other questions in this quiz

2. Die proses waar water bygevoeg word om chemiese bindings op te breek in kleiner deeltjies

  • Ensiem-substraat-kompleks
  • Hidrolise
  • Kondensasiereaksie
  • Dehidrasie

3. Monomere van lipiede?

  • estherbindings
  • 1 molekule gliserol, 3 molekules vetsure
  • 3 molekules gliserol, 1 molekule vetsure
  • 2 molekules gliserol, 3 molekules vetsure

4. Watter een van die volgende is nie 'n eienskap van ensieme nie?

  • Dit is spesifiek
  • Dit is proteiene
  • Dit is onomkeerbaar
  • Dit denatureer by hooe temperature

5. Glukose + Glukose

  • Laktose
  • Maltose
  • Glikogeen
  • Galaktose

Comments

No comments have yet been made

Similar Biology resources:

See all Biology resources »See all Enzymes and digestion resources »