Bemarking 0.0 / 5 ? Travel & TourismBemarkingAll LevelsAll boards Created by: MikiViljoenCreated on: 19-09-13 19:53 72354869110 Across 1. Die manier waarop 'n besigheid kies om sy mark te teiken (18) 5. Metodes wat gebruik word om 'n produk of diens beter aan die publiek bekend te stel en meer suksesvol te maak (16) 10. Die insameling en analise van inligting oor 'n teikenmark. (13) Down 2. Hierdie tipe bemarking sluit videomure en digitale uitstallings in. (11) 3. Hoeveel geld die maatskappy beskikbaar het vir sy bemarkingsveldtog (9) 4. Die hoeveelheid of proporsie van die verkope van 'n bepaalde produk wat deur een maatskappy vervaardig word (11) 6. Dit is waar mense mekaar ontmoet en iets bespreek (9) 7. Die gebruik van advertensies in die media om die publiek se belangstelling in 'n produk of diens te skep. (9) 8. 'n Spesifieke groep mense aan wie jy 'n boodskap wil oordra (12) 9. Die wyse waarop 'n mens of groep mense leef. (9)
Comments
No comments have yet been made