bemarking 1 0.0 / 5 ? Travel & Tourismbemarking 1All LevelsNone Created by: MikiViljoenCreated on: 06-10-13 19:54 82465391710 Across 1. Dit is wat die kliënt moet hê of wil hê. (3 woorde) (20) 5. Dit word maandeliks aan personeel betaal vir hul werk gedoen. (7) 7. Die mense wat in diens is om 'n spesifieke werk te doen. (9) 10. Die Getaway skou is 'n voorbeeld hiervan. (11) Down 2. Die eienaar doen dit om 'n geheelprentjie te kry van die mark waarin hy sy produk gaan verkoop. (13) 3. Dit word betaal wanneer 'n onderneming iets per pos aan die klant stuur. (7) 4. Dit is die kostes wat betaal moet word vir reise, motors, brandstof. (10) 6. Dit is die geld wat uitgegee word aan bemarking, salarisse, rekeninge. (8) 8. Dit is 'n dokument wat die besigheid aan die voornemende klant bekendstel. (8) 9. Die beraming van kostes wat vir iets gebruik gaan word. (9)
Comments
No comments have yet been made