bemarking en begroting 0.0 / 5 ? Travel & Tourismbemarking en begrotingOtherOther Created by: MikiViljoenCreated on: 27-08-15 09:03 10853672149 Across 1. alles wat die besigheid doen om hul produk bekend te stel (9) 4. die insameling en analise van inligting oor 'n teikenmark (13) 7. die tegniek word gewoonlik in massamedia gebruik (2, 3, 3) 8. dit word betaal wanneer werknemers reis van een stad na 'n ander (10) 9. die hoeveelheid van verkope van 'n produk wat een maatskappy verkoop (11) Down 2. 'n spesifieke groep mense wat jy wil bereik met jou advertensie (10) 3. Hierdie tegniek word gebruik vir persoonlike bemarking (5, 3, 3) 5. metodes wat gebruik word om met klante kontak te maak (12) 6. dit sluit in: pamflette, plakkate, brosjures (8, 5) 10. wanneer 'n onderneming sy bemarkingsboodskap op 'n baie spesifieke groep mense rig (15)
Comments
No comments have yet been made