bemarking en begroting 0.0 / 5 Travel & Tourismbemarking en begrotingOtherOther Created by: MikiViljoenCreated on: 27-08-15 09:03 67241095318 Across 1. mense wat in diens is om 'n spesifieke werk te doen (9) 4. die hoeveelheid van verkope van 'n produk wat een maatskappy verkoop (11) 7. dit vorm deel van elektroniese advertensie (9) 8. dit word betaal wanneer werknemers reis van een stad na 'n ander (10) 9. 'n spesifieke groep mense wat jy wil bereik met jou advertensie (10) Down 2. die insameling en analise van inligting oor 'n teikenmark (13) 3. alles wat die besigheid doen om hul produk bekend te stel (9) 5. Hierdie tegniek word gebruik vir persoonlike bemarking (5, 3, 3) 6. die tegniek word gewoonlik in massamedia gebruik (2, 3, 3) 10. metodes wat gebruik word om met klante kontak te maak (12)
Comments
No comments have yet been made